Sionsrand Kerk is ‘n Christelike kerk in die westelike voorstede van Port Elizabeth.

Die gemeente is gestig in 1970.

Ons streef daarna om soos ons Here Jesus, ‘n verskil in die lewens van mense te maak.

Ons verwelkom graag enige persoon in hierdie kerk.