-Sionsrand is ‘n Christelike kerk in die westelike voorstede van┬áPort Elizabeth.

-Die gemeente is gestig in 1970.

-Ons streef daarna om soos ons Here Jesus, ‘n verskil in die lewens van mense te maak.

-Ons verwelkom graag enige persoon in hierdie kerk.