Beradingsdiens
- ons verskaf ‘n beradingsdiens aan mense wat ‘n behoefte het
Bybelstudie Groepe
- ons het verskeie groepe waarby enigeiemand kan inskakel
Gemeente-Kuier
- twee keer per jaar reël ons ‘n gemeente-kuier sodat mense mekaar kan leer ken
Musiekbediening
- ‘n toegewyde span hanteer ons musiekbediening
Paasnaweek
- ons hou die Donderdagaand ‘n spesiale diens
- Vrydagoggend bedien ons nagmaal by lidmate wat nie in die kerk kan kom nie
Phoebe-Kellerman Groep
- Dinsdag-oggende kom die senior lidmate bymekaar om na ‘n boodskap te luister en saam te kuier
Pinkster
- Een keer per jaar word Pinkster week gehou
Siekespan
- Ons het ‘n getroue siekespan wat mense besoek in die hospitaal en by die huis
Week van Gebed
- In die begin van elke jaar kry lidmate die geleentheid om geestelik voor te berei vir die jaar deur ‘n week se byeenkomste wat gereël word
Wêreldbiddag
- Ontbyt word gereël op die Wêreldbiddag vir mans
- Ons is ook betrokke by die Wêreldbiddag vir vroue