Gamtoos plaasbediening
- ons ondersteun van die skole in die Gamtoosvallei met ‘n beradingsdiens en remediërende onderrig
- een keer per jaar bied ons ‘n Kersfeesprogram aan met ‘n partytjie, in samewerking met die plaaslike Gamtoos plaasbediening
Geloofoffers
- ons ondersteun elke jaar vier uitreik-organisasies deur geloofoffers in te samel (b.v. Gospel for Asia, Missie Japan, die Bybelgenootskap van SA)
- ons ondersteun EE3 Oos Kaap deur ‘n jaarlikse pretloop te reël vir die Hoop vir Kinders bediening
SIM SA
- ons ondersteun ook die werk van SIM SA in Port Elizabeth