
geAnker Jeug
Sondagoggend
- Elke Sondagoggend (in die skoolkwartaal) is daar tydens die diens ‘n kindersegment
- Voorskool tot Gr. 3 gaan na die kindersegment na die saal waar hulle in kleingroepies bymekaarkom
- Gr4 tot Gr 11 kom na die diens in hul kleingroepies bymekaar
- Ons gebruik ‘n boekie wat ons self saamgestel het – ons leer ons kinders die beginsels van dissipelskap
- om te LUISTER wat die Here sê
- om te DOEN wat die Here vra
- om te DEEL met ander wat ons by God hoor
- Ons gebruik ‘n boekie wat ons self saamgestel het – ons leer ons kinders die beginsels van dissipelskap

- Ons betrek ons kinders ook in die oggenddiens
JeugAande
- Woensdag-aande het ons jeug vanaf 18:00 tot 20:00
Kampe
- 3 kampe word gereël deur die loop van die jaar
Ouers
- Ons wil graag ouers ondersteun in die geestelike begeleiding van hul kinders
- Spesiale aandag word aan ouers gegee wat hulle kinders bring om te laat doop
Skole
- Ons beplan om by verskillende skole betrokke te raak om veral onderwysers te ondersteun
Welsyns Organisasies
- Elke jaar betrek ons, ons kinders by die ondersteuning van ‘n welsyns organisasie (bv. CHOC)