
Gemeente Update | Heilige Week | 24 Maart 2021

Boodskap 28 Maart 2021 | Palmsondag 2021
Wanneer Jesus ander planne het as ek…
Boodskap 21 Maart 2021 | In die Oomblik
Dit is in die oomblik, waar ek moet leef, in die oomblik waar God my ontmoet.
Boodskap 14 Maart 2021 | Sink in dit in
Daar is min dinge waarvoor 5 minute genoeg tyd is. Veral wanneer dit by die dieper dinge van die lewe kom soos verhoudings en geloof, ‘n verhouding met God. Met 5 minute ‘n dag sal ek NOOIT geestelik groei, of vorder, of ryper raak, of ‘n bruikbare produktiewe Christen wees, of diep betekenis en waarde in my geloof vind nie. In 1 Timoteus 4:15 leer ons dat dit nodig is dat ek my volle aandag aan my verhouding met God moet gee, EN daarin leef, soos dit in ‘n Engelse vertaling staan: ‘immerse yourself in it’. SINK IN DIT IN.
Boodskap 7 Maart 2021 | Leef in jou Sweet Spot
Waar PASSIE, AANLEG en NOOD, oorvleuel, daar le my SWEET SPOT. Dit is waarheen God my roep.