Gemeente Update | 20 Januarie 2021


NEEM DEEL


Boodskap 31 Januarie 2021 | ERNSTIG OOR GOD IS ERNSTIG OOR MENSE

Ons sosiale kringe het ‘n baie groot impak op ons lewens. Mense beinvloed ons. Daarom is dit belangrik wie, en wie nie in my lewe is nie. As ek ernstig is oor my verhouding met God, oor geestelike groei, oor die uitleef van Bybelse waardes, moet daar LIKE-MINDED mense in my lewe wees. Dit maak die KERK belangrik. Mense in my lewe wat my geestelik ondersteun en aanmoedig.


Boodskap 24 Januarie 2021 | Wie besluit WIE en WAT jy is?

Daar is baie stemme wat sê hoe en wie ons moet wees. En wat ons moet doen. Ook die stem van Jesus. En my stem, wie en wat ek regtig is, as ek dit weet. Na wie luister ek? Aan wie se verwagtinge moet ek voldoen?