Maak ‘n draai by die MEDIA-TOONBANK op ‘n Sondag oggend om ‘n doop aansoekvorm te kry.

‘n Datum vir ‘n doopgesprek sal gereël word.

Stuur ‘n foto van die kleintjie wat gedoop word na die leraar. Dit sal die Sondagoggend in die kerk gewys word.

Elke kind wat gedoop word kry ‘n spesiale dooptassie.

‘n DVD-opname sal van die diens gemaak word.