Kontak asseblief die kerkkantoor om vir ‘n DOOPGESPREK te reel.

Epos ‘n foto van die babatjie na die kerkkantoor.

‘n DVD-opname sal van die diens gemaak word.