Ons maak broodjies vir De Vos Malan Laerskool.

Ons maak vier keer per week vir gemiddeld 40 kinders toebroodjies.

Ons gee ook ‘n pakkie chips, joghurt en ‘n vrug – afhangende van die donasies wat ons ontvang.

Ons waardeer elke skenking wat ons ontvang.

Bydraes kan in die kerk se rekening inbetaal word, met verwysing “De Vos Malan”.