Hierdie span dames brei en doen handwerk vir verskeie omgee-projekte in ons gemeenskap. Veral beertjies word gebrei wat vir terapie gebruik word.