Neem Deel

Omgee

CANSA ons ondersteun elke jaar die 'CANSA walk' CMR ons kook sop vir CMRons samel...

Getuienis

Gamtoos plaasbediening ons ondersteun van die skole in die Gamtoosvallei met 'n beradingsdiens en remediërende...

In die gemeente

Beradingsdiens ons verskaf 'n beradingsdiens aan mense wat 'n behoefte het Bybelstudie Groepe ons het...

Ons Kort Storie

Sionsrand Kerk is 'n Christelike kerk in die westelike voorstede van Port Elizabeth. Die gemeente is gestig in 1970. Ons streef daarna om soos ons Here Jesus, 'n verskil in die lewens van mense te maak. Ons verwelkom graag enige persoon in hierdie kerk.

Donasies

Bank besonderhede ABSA BANK Sionsrand Kerk Rek no.: 140 016 6532 Takkode: 632 005 Gebruik as verwysing 'VAN' & 'VOORLETTERS' en waarvoor dit bedoel is,...

Personeel

Ds Philip Voigt

Leraar

Marthie Gerber

Skriba / Kassiere

Jimmy van der Schyff

Koster

Boodskappe

Kontak ons

  • Bramhopeweg 16

    Linton Grange
  • 041 360 4374

    marthie@sionsrand.co.za | philip@sionsrand.co.za